Report the ad
Camping and traveling - Johannesburg Central
Tuesday, 24 March 2026
No photo
Item details
City:
Johannesburg Central, Gauteng
Item description
Afgetrede pensioenarisse. 50 tot 90. Vir fiets toere. Klein lig gewig karavane. Kan met fiets of motor fietse of met die hand getrek word.Kan by woonwa parke. Of plase gaan kamp. Ons bou ook 3 wiel fietse. Met battery 12 volt aangedrewe. Of met klein petrol engines wat sover kan gaan as 45 km per liter.Oornag akomodasie is onbekostigbaar. Lig gewig. Staal sterk teen hedendaagse pryse. Almal welkom.
